Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Elfse Toordokter

(image)

Omdat die elwe gedeeltelik fee is, het hulle 'n natuurlike aanleg vir die toorkuns. Hulle het ook 'n noue bond met die natuur en kan dit gebruik as 'n bondgenoot in 'n geveg. Vyande kan verstrengel word deur die wortels waarop hul staan, en die maak hulle nie so gevaarlik nie.

Die geneeskrag van die elwe is ook merkwaardig, en 'n belangrike gedeelte van 'n geveg.

Spesiale Nota's: 'n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Toordokters is tot basiese genesing in staat, maar kan net die effek van die gif vertraag, en nie heeltemal genees nie.Spesiaal This unit is able to slow its enemies, halving their movement speed and attack damage until they end a turn. This unit is capable of basic healing.

Bevorder na:
Bevorder na: Elfse Bostoorder Elfse Towenares
Skuiwe: 15
LP: 26
Beweging: 5
EP: 32
Vlak: 1
Orde: neutraal
IDElvish Shaman
Vermoëns: gesondmaak
(image)staf
impak
3 - 2
nabygeveg
(image)verstrengel
impak
3 - 2
afstandgeveg
verstadig
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen230%
Grot330%
Heuwels250%
Impassable9930%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras230%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud170%